Ons Boere Se Trotse Geskiedenis

 

 

Boere Stories, Staaltjies en Kommando's

 


Misdaad teen die mensdom ons voorouers die Boere.

Talle beëdigde verklarings oor hoe die Britte met vroue en kinders omgegaan het, is tydens die oorlog na Europa gesmokkel. Op grond daarvan is byvoorbeeld die volgende uittreksel uit 'n verslag gegrond: ``Een moeder wier kind stervende was, werd niettegenstaande haar smeeken weggevoerd. Langs de Vaalrivier weigerde een vrouw om met de Engelsche troepen mee te gaan; zij werd een lange afstand door de soldaten voortgesleept . . . Aan den Witwatersrand was een andere verschrikkelijke poging tot verkrachting. In de worsteling werd de nek der vrouw zoodanig verdraaid dat zij nimmer zal hersteld worden. Hare dochter snelde toe ter hulp, doch de barbaar rukte zijn sabel uit en kapte haar borst open.''

Dit is maar één uit ontelbare ander voorbeelde.

"The gentlemen's wars".

'n Mag bestaande uit Britse soldate en gewapende swartes probeer om genl. C.H. Muller se kommando naby Belfast te omsingel. Die aanval word afgeweer. Een Boer sterf in die aanval. Muller was reeds op pad na die vredesamesprekinge.
Al voor en in die oorlog het die Britte die swartes in sy protektorate rondom die Boererepubliek teen die Boere opgesteek. Britte 'n stap verder gegaan en hulle (die swartes) in hul duisende bewapen om teen die Boere te veg en om ons vroue en kinders na die moord kampe aan te jaag. Duisende swartes het vir geldelike gewin teen die Boere geveg.
Maar die meeste van die swartes wat glo die Boervroue en -kinders sou vermoor", beland self in konsentrasiekampe. Hier word hulle as Kaffirs" behandel.

 

Ons Boere Se Trotse Geskiedenis

 

 

Boere Stories, Staaltjies en Gedigte