Ons Boere Se Trotse Geskiedenis

 

 

Boere Stories, Staaltjies en Kommando's

 


ABO-Dagboek 1899-1902.

27 November 1899. Genl. Gatacre beweeg tot by Putterskraal aan die Wesfront.
28 November 1899. Slag van Modderrivier. Genl. Koos de la Rey word in die skouer gewond en sy seun sterf nadat hy deur 'n bomskerf getref is.

29 November 1899. Die eerste Kanadese kontingent bereik Kaapstad om saam met die Britse mag aan die Anglo-Boereoorlog deel te neem.
30 November 1899. Swaar bombardement van Boere op die beleŽrde Ladysmith.

 

Ons Boere Se Trotse Geskiedenis

 

 

Boere Stories, Staaltjies en Gedigte