Ons Boere Se Trotse Geskiedenis

 

 

Boere Stories, Staaltjies en Kommando's

 


Jackie die bobbejaan vereer as oorlogsheld.

    

Jackie die bobbejaan vereer as oorlogsheld.

Voor die Eerste WÍreld-oorlog was Jackie die troeteldier van die Marr gesin wat buite Pretoria, in wat nou Villieria is, gebly het. Toe Albert Marr opgeroep is vir diens in die 3rde Transvaalse Reglement het hy gevra of hy sy troeteldier, Jackie kan saambring. Teen alle verwagtinge is hy toestemming gegee om die bobbejaan saam te bring na die gruwelike omstandighede van die front.

Na 'n ruk het diť bobbejaan die gelukbringer van die reglement geword en het selfs 'n spesiale uniform en hoedjie gekry om te dra. By die Slag van Agagia op 26 Februarie 1916 is Albert beseer en het Jackie by hom gewag tot hulp kon kom.

Jackie was 'n aktiewe lid van die reglement. In die nagte het hy ook wag gestaan, soos Ďn goeie ou vriend het hy sigarette vir sy kamerade aangesteek en tydens etes het hy met ? mes en vurk saam met die ander soldate geŽet.

Na die oorlog het hy en Albert teruggekeer na hulle plaas maar nie voordat hy op die 31st Julie 1920 die Burgerlike diens-medalje van Pretoria ontvang het nie.

Jackie is oorlede op 22 Mei 1921 toe 'n vuur die Marr gesin se huis vernietig.

 

 

Ons Boere Se Trotse Geskiedenis

 

 

Boere Stories, Staaltjies en Gedigte