Ons Boere Se Trotse Geskiedenis

 

 

Boere Stories, Staaltjies en Kommando's

 


Bloedige Slag van Delvillebos.

Altesaam 200 000 bomme is op een dag afgevuur en Suid-Afrika het 736 soldate verloor in die bloedige Slag van Delvillebos in Noord-Frankryk in die Eerste WÍreldoorlog.

Altesame 763 soldate van die Eerste Suid-Afrikaanse Brigade in die Eerste WÍreldoorlog het in die Slag van Delvillebos van 15 tot 20 Julie 1916 gesneuwel nadat hulle opdrag gekry het om Delvillebos in te neem en te behou.
Baie hoŽ bome en goed voorbereide Duitse skuilings was deel hiervan. Delvillebos. Dit was 'n belangrike baken tot die slagveld, omdat dit die noordelike en oostelike flanke van die suidelike sektor beÔnvloed het.
Op 15 Julie om 12:55 het die bevelvoerder van die Eerste Suid-Afrikaanse Brigade, genl. Tim Lukin, opdrag gekry om die woud te annekseer en ten alle koste te behou. Die brigade het die Duitse magte aangeval en op 20 Julie het die Duitsers die bos ontruim.

Op diť dag het vyf offisiere en 750 soldate, meeste van hulle gewond, voor hulle bevelvoerder geparadeer, terwyl Lukin onbeskaamd gehuil het. Die Slag van Delville was een van die bloedigste slagtings van die oorlog. die Slag van die Somme van 1 Julie tot 13 November 1916.

 

Ons Boere Se Trotse Geskiedenis

 

 

Boere Stories, Staaltjies en Gedigte