Ons Boere se Trotse Geskiedenis.

 

 

Boere Stories en Staaltjies.

 

Welkom en lees hartlik saam:

Boereoorlog Stories en Staaltjies.

Stories en staaltjies gaan oor ons Boere se Geskiedenis van ware gebeurtenisse tydens die Anglo Boereoorlog wat ook bekend staan as die Tweede Vryheidsoorlog geskiedenis asook daarna. Dit neem ons na plekke en gebeurtenisse wat in die Geskiedenis boeke opgeteken staan asook Geskiedenis wat nie opgeteken is nie maar wat ook mondelings oorvertel was aan geslagte. My innerlike dank aan al die mense wat die Stories en Staaltjie geskrywe het vir die Volksblad en andere asook aan almal wat dit vir ons dit moontlik gemaak het sodat ons dit vandag kan deel met mekaar. My innige dank aan al die skrywers asook aan die vryskutskrywers wat waarlik opgeoffer en hard gewerk het asook aan Wikipedia waar almal al die gebeurtenisse te kon vas lê, en sodoende waar hulle dit beskikbaar gestel het op die internet sodat ons vandag dieper kennis kan kry en dit kan oordra aan ons Boere mense wat deel is van die Boere se Roemryke Geskiedenis. Ook is die Webwerf nie daar om te spog of te roem omrede alle inligting alreeds vasgelê was waar ek dit bymekaar bring vir ons Boerevolk. Hiermee vrywaar ek myself dat al die geskiedenis nie my kopiereg het nie, asook nie my eie is nie, maar dat dit vrylik beskikbaar is op die internet wêreld wyd. My enigste en eie werk is my eie gedigte. Mag elkeen wat lief is vir ons mooi Roemryke Boere Geskiedenis asook ons trotse taal Afrikaans dit waarlik sal geniet en dit sal waardeer sodat ons dit weer kan oordra na ons kinders en kleinkinders.  My innige dank aan elkeen wat lees en dit ook deel.  P.J.Visser.

 

onsboeresetrotsegeskiedenis@vodamail.co.za

 

Boere Generale en Kommandante asook Rebelle Leiers en vele meer kan gelees word.

Boere generale en kommandante asook hulle leier rolle tydens en rondom die Anglo Boereoorlog of Tweede Vryheidsoorlog.

 

 

"Kliek gerus op enige Storie of Staaltjies aan die linker kant van blad"

 

Vergeet nie ons Boere in die tronke.

 

 

 

 

Boereoorlog Stories en Staaltjies.

 

 

Boereoorlog Stories, Staaltjies en Gedigte